About Beeskraal

DAAR is ’n paar dinge wat die manne van Beeskraal wil regkry, maar hulle wil veral Afrikaanse rock gewilder maak. ‘‘Rock in Amerika is net so groot soos enige ander soort musiek, maar in Suid-Afrika moet ons nog baie doen om so ver te vorder,’’ sê Charles Smidt, die sanger- kitaarspeler van die groep. Werner Fensham – of Zippo, soos almal hom noem – is die baskitaarspeler, Michael van Zyl speel tromme en Jaco van Deventer, wat al so drie jaar soms saam met die groep opgetree het en die afgelope drie maande ’n vaste lid is

Shop

Gear for Music Lovers

Sponsored

Spinn Radio may earn a commission from partner links on this page. As an Amazon Associate, we earn from qualifying purchases.

Top Tracks

1

Plaasdorp

861 plays
2

Donker En Reen (feat. Saam Met & Theuns Jordaan)

237 plays
3

Verbrande Liefde

232 plays
4

Zol

385 plays
5

Weer En Weer

204 plays
6

Strate Van Pretoria

327 plays
7

Daisy

163 plays
8

Duisend ure

160 plays
9

Sonskyn Elvis

133 plays
10

Huis toe

149 plays

Similar Artists

Spinn Radio
SpinnRadio

Find stations playing Beeskraal

Tune into 50,000+ live radio stations from every corner of the world on an interactive 3D globe with audio-reactive visualizations.