
Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind. Hoewel Ricus, voordat hy voltyds tot die musiekbedryf toegetree het, by ‘n platinummyn, ‘n tabak koöperasie en ‘n musiekwinkel gewerk het, was musiek dit wat die sterkste deur sy are gepols het.
As an Amazon Associate, Spinn Radio earns from qualifying purchases.
Boerepompie (feat. Snotkop)
Hardekole
Ploeg Jy?
Bokkies Jag
Boerepompie (Synth Peter Remix) (feat. Snotkop)
Khaki
Trek Hom Plat
I Recall a Gypsy Woman
Kalahari Ferrari
308
Rebecca
Marico Mampoer
Ouskool - Boerseun
Mamma Ek Wil 'n Vrou Hê
Some Broken Hearts Never Mend
Bosveld TV
Boerepompie
Die Bosveldbul (feat. Klipwerf Orkes) - Lewendige Opname
Boesmanland
Ring of Fire
Leon Schuster Medley: Amanzimtoti / Die Rugby Onthaal / Swem Jannie Swem
Don Williams Medley - Akoestiese weergawe
Moet net keer of dit gaan beter
Madelein Madelein
Sak en Pak
Spyt Kom Te Laat
Lekker Ou Jan
I Believe In You
Die Dae Van Die Ysterwiel Kruiwa
Bok Is Beter
Pretoria Hart
Hou My Vas
Amanda
Sweet Vir My Sweet
Gee Die Hond Wind
Die Bok Se Klok
You're My Best Friend
Een tree
Coward of the County
Staan Vas
Karavaan
Rhinestone Cowboy
Outa In Die Langpad
Dawid
Lord, I Hope This Day Is Good
Brannewyn Laat My Staan
Love Me Tonight (Turn out the lights)
Binne Bly ons Jonk
Trêk Uit Jou Baadjie
Boerepompie ft. Snotkop
Tune into 50,000+ live radio stations from every corner of the world on an interactive 3D globe with audio-reactive visualizations.