About Die Tuindwergies

Hierdie groep herdefinieër die term “Tuindwergie”. Al wat hulle in gemeen het met die tradisionele verwysing, is dat meeste van die lede nie veel hoër staan as die tradisionele keramiekdwergies in mense se tuine nie. Die samestelling van die groep is wiskundig eenvoudig. 2 Broers + 2 Broers = 4 Bra’s. Pieter de Jager is die vocalist en akoestiese kitaarspeler In die band – ook bekend as Die Kort Dwerg. Hy was voorheen deel van die groep “Revolusie” - het baskitaar en backing vocals gedoen

Shop

Gear for Music Lovers

Sponsored

Spinn Radio may earn a commission from partner links on this page. As an Amazon Associate, we earn from qualifying purchases.

Top Tracks

1

Kopskudkinders

3.4K plays
2

As Jy Val

490 plays
3

Glip-Glip Vingers

471 plays
4

Byle en Uile

190 plays
5

Kry Ek Jou aan die Ander Kant

258 plays
6

Volgens My

302 plays
7

Sy Sê

206 plays
8

Simpatie

281 plays
9

Opvoeding en Leiding

309 plays
10

Meisie Sonder Sokkies

96 plays

Similar Artists

Spinn Radio
SpinnRadio

Find stations playing Die Tuindwergies

Tune into 50,000+ live radio stations from every corner of the world on an interactive 3D globe with audio-reactive visualizations.