MusicTalkSportsMoviesBooksSocial
Homez Gomez

Homez Gomez

indierockafrikaansfunksuid afrika
99 listeners270 plays
Listen on Spinn Radio

About Homez Gomez

"Versigtig soos slange, opreg soos duiwe. " Hierdie is nie net musiek vir die musiekliefhebber nie, dit is ook deel van 'n gesprek wat oral in ons land aan die gang is. Dit is vrae toegedraai in melodie en 'n dors wat nie wil bedaar nie. Om Homez Gomez ten volle te geniet, vra meer as jou ore; dit vra 'n dapper hart wat nie bang is om te stoei met die moeiliker vrae van die lewe nie. Dit vereis'n mens wat nie wegskram van die onoplosbaarheid van ons menslike gebrokenheid nie, of iemand wat kan leef in die spanning tussen sien en glo.

CDs & VinylCDs / VinylBooks & Sheet MusicBooksMerch & MoreMerch

As an Amazon Associate, Spinn Radio earns from qualifying purchases.

Top Tracks

1

Altyd Daar

62 plays
2

Gesang 230

55 plays
3

Belydenis van Geloof

33 plays
4

Die Verlangde

43 plays
5

Funk die Hoofstroom

36 plays
6

Dooie Man se Deur

17 plays
7

Gevolgtrekking

10 plays
8

Weerklank die Hede

7 plays
9

Dryfhout

4 plays
10

Podium

3 plays

Similar Artists

Riku LättiRiku LättiKabaal (klankbaan)Kabaal (klankbaan)Chris ChameleonChris ChameleonDie Melktert KommissieDie Melktert Kommissienulnul
Spinn Radio
SpinnRadio

Find stations playing Homez Gomez

Tune into 50,000+ live radio stations from every corner of the world on an interactive 3D globe with audio-reactive visualizations.

Open Spinn Radio
Spinn Radio
ArtistsGenresCountriesAboutPrivacy